KLEUTERPRET KLEUTERSKOOL (LYTTELTON & MOREGLOED)

Waar elke maatjie belangrik is en leer deur speel, lekker werk en lag :)

KONTAK ONS

083 611 8514 of epos giona@kleuterpret.co.za


FACEBOOK

Kyk gerus na ons Facebook blad vir al die oulike instappies en fotos wat ons van die Kleuterpret Lyttelton en Moregloed kleinspan deel.

https://www.facebook.com/Kleuterpret-Kleuterskool-514944325352200/

https://www.facebook.com/profile.php?id=100089944731258




AFSPRAAK 2024

 

Registrasievorm vir 2024, beskikbaar by die skool, via epos of via WhatsApp.